Gaan na inhoud

berk

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Berke
Enkelvoud Meervoud
  berk    berke  
(plante) 'n Arktiese loofboom wat tot een van die ongeveer 30 soorte van die genus op Wikispecies Betula behoort
Wat Hólavallagarður veral spesiaal maak, is dat dit feitlik 'n woud is in 'n land met amper geen bome nie. Hangwilgers, sparre en populiere, veral berke en rysterbes, hou die grafte geselskap.[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: birch(en)
Nederlands: berk(nl)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor berk.