Gaan na inhoud

besinkbaarheid

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  besinkbaarheid    besinkbaarhede  
Afgelei van besink met die agtervoegsels -baar en -heid.
be•sink•baar•heid
(chemie) Die gemak waarmee gesuspendeerde deeltjies na die bodem sak
Weens die neiging om amorfe kalsiumfosfaat te vorm en die swak besinkbaarheid van die vlokke, word probleme in die praktyk ondervind om fosfate in die vorm uit afvalwater te verwyder [1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Nederlands: bezinkbaarheid(nl) v