Gaan na inhoud

beskadig

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Tydvorm Persoon Woordvorm  
Teenwoordige Tyd  ek beskadig  
Verlede Tyd  ek  het beskadig      
Verlede deelwoord beskadigde   
be•ska•dig
om skade te veroorsaak, nie heel te laat nie
  1. Sekere bestanddele in sonskerms beskadig koraalriwwe in die see.[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: damage(en)
Nederlands: beschadigen(nl)
Sotho (Noord-): senya
Sotho (Suid-): senya(st)
Tswana: senya(tn)