Gaan na inhoud

beskawing

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  beskawing    beskawinge, beskawings  
be•ska•wing
  1. Die komplekse samelewing waarin baie mense 'n permanente verblyfplek het, in stede woon en hul voedsel deur landbou verkry
  2. Die mate waarin iemand gevorm is
  1. Gaan soek jy na die boublokke van die Westerse beskawing is die vernaamstes sekerlik reëls en regspraak, individuele vryheid maar kollektiewe samehorigheid, rede, kapitalisme, deelnemende regering en konforntasie met ander beskawings.[1]
  2. Maar kan ons Afrikaners en ook die aanstellerige groep wat die naam "Boerevolk" eksklusief vir hulself toe-eien, nie maar 'n slag erken dat dit wit barbare was wat nie die beste bedoelings van die gewraakte "apartheidsgedagte" verstaan het, en gevolglik hulle eie gebrek aan beskawing op magtelose mense uitgehaal het nie?[2]

    Vertalings

  Vertalings:   1. Komplekse samelewing
Engels: civilization(en)
Nederlands: beschaving(nl) v
  Vertalings:   2. Persoonlike vorming
Nederlands: beschaving(nl) v