Gaan na inhoud

beskermend

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Teenwoordige deelwoord
Werkwoordbeskerm
Bywoordelikbeskermend
Attibutiefbeskermende
be•sker•mend
Teenwoordige deelwoord
  1. Predikatief of bywoordelik: wat beskerm, terwyl dit beskerm
  1. Sy noem 'n ding op sy naam, praat die waarheid en sy sê dinge wat mense nie wil hoor nie. Maar sy is ook baie beskermend oor haar seuns[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: protecting(en)
Nederlands: beschermend(nl)