Gaan na inhoud

beskermende

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Teenwoordige deelwoord
Werkwoordbeskerm
Bywoordelikbeskermend
Attibutiefbeskermende
be•sker•men•de
Teenwoordige deelwoord
  1. Attributiewe vorm van beskermend: wat beskerm, terwyl dit beskerm
  1. Opsommend kan gesê word dat die Cr(CO)2(L)-fragment (L: PPh3, CO en CS) die reaktiwiteit van die areen verhoog, selektiewe reaksies bevorder en in sekere gevalle as 'n beskermende groep optree[1]