Gaan na inhoud

beslagring

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  beslagring    beslagringe    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  beslagringetjie     beslagringetjies  
'n Beslagring is 'n ring (dikwels van metaal gemaak) of huls wat dele verbind, versterk of aanmekaar verseël, bv. 'n uitveër op 'n potlood. (ferrule, ferule, ferrel)

    Sinonieme

beslagdop, ringbeslag