Gaan na inhoud

besoedel

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Tydvorm Persoon Woordvorm  
Teenwoordige Tyd  ek besoedel  
Verlede Tyd  ek  het besoedel    
Teenwoordige deelwoord besoedelend   
Verlede deelwoord besoedelde   
be•soe•del
(ekologie) Om iets skadelik te maak, veral deur die byvoeging van 'n ongewenste produk.
  1. Gevaarlike afvalchemikalieë kan in die grondwater sypel en watervoorraad besoedel as daar nie behoorlik van die mynslyk ontslae geraak word nie.[1]
Besoedeling

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: pollute(en)
Nederlands: vervuilen(nl)