Gaan na inhoud

besoedeld

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Voltooide deelwoord
Werkwoordbesoedel
Werkwoordelikbesoedel  
Naamwoordelikbesoedel, besoedeld, besoedelde  
Negatiefonbesoedeld, onbesoedelde
be•soe•deld
Naamwoordelike verlede deelwoord
  1. Predikatief of bywoordelik: wat besoedel is of besoedel word
  1. Dit is algemeen bekend dat die HD besoedeld is en as erg eutrofies geklassifiseer word[1]
Besoedel