besoedelde
Voorkoms
| Voltooide deelwoord | |
|---|---|
| Werkwoord | besoedel |
| Werkwoordelik | besoedel |
| Naamwoordelik | besoedel, besoedeld, besoedelde |
| Negatief | onbesoedeld, onbesoedelde |
- be•soe•del•de
- Naamwoordelike verlede deelwoord
- Attributiewe vorm van besoedel: wat besoedel is of besoedel word
- Vuil of besoedelde water benadeel ons omgewing en maak ons siek, verhinder dat kinders behoorlik groei en vergiftig groente en lewende hawe.[1]