Gaan na inhoud

besoedelend

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Teenwoordige deelwoord
Werkwoordbesoedel
Bywoordelikbesoedelend
Attibutiefbesoedelende
be•soe•de•lend
Teenwoordige deelwoord
  1. Predikatief of bywoordelik: wat besoedel, terwyl dit besoedel
  1. Die feit bly egter dat iets verbruik word en meestal ’n neweproduk of afvalproduk gevorm word wat besoedelend van aard is. [1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: polluting(en)
Nederlands: vervuilend(nl)