besoedelende
Voorkoms
| Teenwoordige deelwoord | |
|---|---|
| Werkwoord | besoedel |
| Bywoordelik | besoedelend |
| Attibutief | besoedelende |
- be•soe•de•len•de
- Teenwoordige deelwoord
- Attributiewe vorm van besoedelend: wat besoedel, terwyl dit besoedel
- 'n Voorbeeld is besoedelende stowwe (gevaarlike chemikalieë) genaamd mynslyk, wat van goudmynbou oorbly en 'n bedreiging vir die omgewing en die gesondheid van nabygeleë gemeenskappe inhou. [1]