Gaan na inhoud

bestaansboerdery

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  bestaansboerdery     
bestaan + boerdery met voegsel -s-
be•staans•boer•de•ry
(landbou) Die aktiwiteit om slegs genoeg gewasse te kweek om die boer se gesin te voed, en niks oor te hê om te verkoop nie.
  1. Volgens die Wêreldvoedselprogram (WFP) maak sowat 80% van Lesotho se inwoners op bestaansboerdery staat.[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Nederlands: subsistence agriculture(nl)
Nederlands: zelfvoorzieningslandbouw(nl) m

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor bestaansboerdery.