Gaan na inhoud

bestanddele

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  bestanddeel    bestanddele  
be•stand•de•le
Meervoud van bestanddeel; meer as een bestanddeel.
In die oorspronklike teks van die Reinheitsgebot is water, gars en hops die enigste bestanddele wat gebruik kon word in die vervaardiging van bier.

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: ingredients(en), components(en), constituents(en)