Gaan na inhoud

bestialiteit

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  bestialiteit     
   
(lêer)
bes•ti•a•li•teit
(juridies) Kopulasie met diere
'n Bloemfonteinse man is Maandag tronkstraf opgelê nadat hy skuldig bevind is op aanklag van bestialiteit en dieremishandeling.[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: bestiality(en)
Nederlands: bestialiteit(nl) v

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor bestialiteit.