betaal
Voorkoms
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | betaal |
| Verlede Tyd | ek | het betaal |
| Onbepaalde wys | te betale | |
| Teenwoordige deelwoord | betalend | |
| Verlede deelwoord | betaalde | |
- be•taal
- (ekonomie) Geld gee om 'n transaksie te voltooi; betaling vir 'n produk wat gekoop of diens wat gelewer is.
- Vir iets boet.
- Ek moet nog my munisipale rekening betaal.
- Die dief het met sy lewe betaal.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Hulp:IPA: [bə.ˈtal]
-
(lêer)
- be•taal
- eerste persoon enkelvoud teenwoordige tyd van betalen
- (by inversie) tweede persoon enkelvoud teenwoordige tyd van betalen
- gebiedende wys van betalen
- 1.: Ik betaal.
- 2.: Betaal je?
- 3.: Betaal!