Gaan na inhoud

beuel

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Beuel van 'n viskatrol (1.)
Beuelklamp om 'n skeepsblok
Enkelvoud Meervoud
  beuel    beuels    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  beueltjie     beueltjies  
beu•el
  1. Koperblaasinstrument met gekromde blaaspype
  2. Metaalboog, boogstuk van 'n masjien, of kram van 'n slot
  3. Krulyster aan voorpunt van disselboom
beuelblaser

    Vertalings

  Vertalings:   
Duits: Bügel(de)
Nederlands: beugel(nl)