beulswaard
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| beulswaard | beulswaarde |
- beul•swaard
- (juridies), (geskiedenis) Swaard wat vir teregstellings gebruik is.
- In Maart 2020 is die programreeks Historisch Bewijs plaaslik op die BVN-TV (kanaal 431) vertoon, waarin die Rijksmuseum se kundiges, met gebruik van die mees moderme wetenskaplike middele en argivale dokumente die egtheid ondersoek van verskeie artefakte uit sy reuse-versameling, onder andere bogenoemde beulswaard, die gepekelde tong en vinger van Johan de Wit en die beroemde boekekis waarin Hugo de Groot uit Slot Loevenstein gesmokkel is. [1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|