bevel
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| bevel | bevele |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| bevelletjie | bevelletjies |
- be•vel
- Verpligte opdrag wat sonder enige beswaar uitgevoer moet word
- Die uitreiking van uitvoerende bevele deur die Amerikaanse president mag dalk vir ons hier in Suid-Afrika vreemd lyk. [1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|