Gaan na inhoud

bevorderend

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Teenwoordige deelwoord
Werkwoordbevorder
Bywoordelikbevorderend
Attibutiefbevorderende
be•vor•der•rend
Teenwoordige deelwoord
  1. Predikatief of bywoordelik: wie of wat bevorder, terwyl dit bevorder
  1. Net soos in alle ander aspekte van die geneeskunde, bestaan die huisarts se hantering van probleme rakende seksualiteit ook uit vier vlakke, naamlik: voorkomend, bevorderend, kuratief en rehabiliterend.[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: promoting(en)
Nederlands: bevorderend(nl)