Gaan na inhoud

bevriende

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Voltooide deelwoord
Werkwoordbevriend
Werkwoordelikbevriend  
Naamwoordelikbevriend, bevriende
be•vrien•de
Naamwoordelike verlede deelwoord
  1. Attributiewe vorm van bevriend: wat bevriend is of word
  1. Om die sensuur te ontkom, waaraan briewe onderworpe was, het De Graaf sy artikels onder die sitplek van ’n toilet geplaas waar ’n bevriende bewaarder dit geneem en aan die redakteur, JH Malan, besorg het. [1]