bewend
Voorkoms
| Teenwoordige deelwoord | |
|---|---|
| Werkwoord | beef |
| Bywoordelik | bewend |
| Attibutief | bewende |
- be•wend
- Teenwoordige deelwoord
- Predikatief of bywoordelik wat beef, terwyl dit beef
- En Samuel het gedoen wat die HERE gespreek het; en toe hy by Betlehem aankom, het die oudstes van die stad hom bewend tegemoetgegaan en gevra: Is u koms vrede?[1]