bewolk
Voorkoms
| Byvoeglike naamwoord | ||||
|---|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief | |
| Stellend | bewolk | bewolkte | ||
| Vergrotend | bewolkter | |||
| Oortreffend | bewolkste | |||
- be•wolk
- (weer) wat heeltemal of gedeeltelik met wolke bedek is
- Gedeeltelik bewolkte weer word vir die volgende paar dae vir provinsies in die noorde van die land voorspel[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|