Gaan na inhoud

biesiesvaring

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Isoetes engelmannii 'n Biesiesvaring
Enkelvoud Meervoud
  biesiesvaring    biesiesvarings  
bie•sies•va•ring
(plante) 'n Plant wat behoort aan die genus op Wikispecies Isoetes van spoordraende vaatplante
Lycofiet

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: quillwort(en)
Nederlands: biesvaren(nl) v/m