binde
Voorkoms
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | bind |
| Verlede Tyd | ek | het gebind |
| Onbepaalde wys | te binde | |
| Teenwoordige deelwoord | bindend | |
| Verlede deelwoord | gebinde, gebonde | |
- Onbepaalde wys van bind
- Onbepaalde wys van saambind
- Onbepaalde wys van vasbind
- Hulle trane was nog nie behoorlik weggedroge - deur die pak wat hulle gekrij het nie - of hulle was alweer besig om 'n blik aan die hond van die Predikant te binde. [1]
- Dit kan 'n optelfrase by die klub word: “Is jy te vinde, is jy te vinde om sosiaal saam te binde?” [2]
- Bo, regoor die krans, het hy geen bos of boom kan vinde om sy riemtou aan vas te binde nie, maar maak dit om 'n groot klip vas.[3]