Gaan na inhoud

bindend

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Teenwoordige deelwoord
Werkwoordbind
Bywoordelikbindend
Attibutiefbindende
bin•dend
Teenwoordige deelwoord
  1. Predikatief of bywoordelik: wat/wie bind, terwyl dit bind
  1. Ingevolge hierdie artikel is die regte van 'n okkupeerder bindend op die regsopvolger [1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: binding(en)
Nederlands: bindend(nl)