Gaan na inhoud

bindingsenergie

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  bindingsenergie    bindingsenergieë  
binding + energie met voegsel -s-
bin•dings•e•ner•gie
(chemie) die hoeveelheid energie (in kJ·mol−1) wat nodig is om die chemiese binding tussen twee atome af te breek.
  1. Die bindingsenergie vir waterstof is 436 kJ·−1 [1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: bond energy(en)
Nederlands: bindingsenergie(nl) v