bindingsorde
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| bindingsorde | bindingsordes |
- bin•dings•or•de
- (chemie) 'n Formele getal gebaseer op die helfte van die verskil tussen die aantal elektrone in bindende en antibindende energievlakke
- Die gehalveerde verskil tussen die aantal elektrone in bindende en antibindende orbitale, die sg. formele bindingsorde (FBO), dien steeds as kwalitatiewe maatstaf vir binding en bindingsterkte tussen twee identiese atome.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|