binne
Voorkoms
| Bywoord |
|---|
| binne |
- Hulp:IPA: [ˈbɪ.nə]
-
(lêer)
- Deur sekere goed of grense omring.
- Die kinders speel buite terwyl die grootmense binne sit.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
| Voorsetsel |
|---|
| binne |
- In 'n bepaald bestek of ruimte.
- In 'n bepaalde tyd.
- Hierdie straat lê binne die kanaalband.
- Ons verwag binne 'n week uitsluitsel oor hierdie kwessie.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|