binnekant
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| binnekant | binnekante |
- bin•ne•kant
- Dié kant wat in 'n sekere afgeskermde ruimte geleë is
- By nadoodse ondersoek is gevind dat die bok se long vasgekleef is aan die binnekant van die borskas. Watter siekte is die oorsaak?[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
| Voorsetsel |
|---|
| binnekant |
- aan die binnekant van iets
- Hierdie epiphysêre lyn lê binnekant die kapsel van die sterno-claviculere gewrig. [2]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|