Gaan na inhoud

biodiversiteit

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  biodiversiteit    biodiversiteite  
bi•o•di•ver•si•teit
(ekologie) Die diversiteit (aantal en verskeidenheid spesies) van organismes, soos plant- en dierelewe, binne 'n streek.
  1. Die fynbos-bioom in Suid-Afrika het 'n groot biodiversiteit van plante en diere.[1]
Biodiversiteitsmisdaad

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: biodiversity(en)
Nederlands: biodiversiteit(nl) v