Gaan na inhoud

biodiversiteitsmisdaad

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  biodiversiteitsmisdaad    biodiversiteitsmisdade  
biodiversiteit + misdaad met voegsel -s-
(juridies) 'n Ernstige oortreding van wetgewing oor die beskerming van biodiversiteit
  1. Dave Bryant, die DA in die Wes-Kaap se woordvoerder oor plaaslike regering en omgewingsake, sê dat meer as die helfte van alle biodiversiteitsmisdade wat sedert vorige jaar aangeteken is, verband hou met inheemse flora[1]

    Hiponieme

Stroop