Gaan na inhoud

biogeografie

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  biogeografie     
bi•o•ge•o•gra•fie
(wetenskap) die studie van die hedendaagse geografiese verspreiding van organismes
  1. Deur middel van biogeografie is bewyse gevind dat die kontinente eens versmelt was.[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: biogeography(en)
Nederlands: biogeografie(nl) v

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor biogeografie.