Gaan na inhoud

bioom

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  bioom    biome  
(biologie) 'n Spesifieke fisiese omgewing wat gewoonlik oor 'n groot geografiese gebied strek en wat 'n sekere klimaat het wat 'n spesifieke groep plante en diere ondersteun.
  1. Die volgende terrestriële biome word in Suid-Afrika aangetref: fynbos, woud, grasvelde, savanne, ruigteveld, Nama Karoo, sukkulente-Karoo en woestyn.[1]

    Hiponieme

Terrestriële bioom, akwatiese bioom

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: biome(en)
Nederlands: bioom(nl) o