Gaan na inhoud

blêrend

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Teenwoordige deelwoord
Werkwoordblêr
Bywoordelikblêrend
Attibutiefblêrende
blê•rend
Teenwoordige deelwoord
  1. Predikatief of bywoordelik: wat blêr, terwyl dit blêr
  1. Bulkend en blêrend is diere meegesleur in die stormwater in sy verwoestende pad na die see.[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: bleating(en)
Nederlands: blatend(nl)