bladwisselend
Voorkoms
| Byvoeglike naamwoord | |||
|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief |
| Stellend | bladwisselend | bladwisselende | bladwisselends |
- blad•wis•se•lend
- (plantkunde) Wat sy blare in die winter of die droë seisoen verloor.
- Woude, insluitend tropiese reënwoude, en woude met keëldraende en/of bladwisselende bome in gematigde klimate, wat baie soorte herbivore en karnivore kan ondersteun.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|