Gaan na inhoud

bleik

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Tydvorm Persoon Woordvorm  
Teenwoordige Tyd  ek bleik  
Verlede Tyd  ek  het gebleik    
Teenwoordige deelwoord bleikend   
Verlede deelwoord gebleikte   
Om iets witter of ligter van kleur te maak deur sonlig of 'n bleikmiddel te gebruik
Nadat die maserering voltooi is (± 2 weke in die somer) kan die skelet op die volgende maniere gebleik word.[1]

    Homofone

Blyk

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: bleach(en)
Nederlands: bleken(nl)
Enkelvoud Meervoud
  bleik    bleike  
(verouderd) 'n stuk grasveld waarop linne in die son uitgelê word om te bleik
Om 'n Aucamp-metafoor buite konteks te gebruik: hy hang in dié bundel inderdaad die lakens op die bleik uit[2]

    Vertalings

  Vertalings:   
Nederlands: bleek(nl) v/m