Gaan na inhoud

bleshoender

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
'n Bleshoender.
Enkelvoud Meervoud
  bleshoender    bleshoenders    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  bleshoendertjie     bleshoendertjies  
bles•hoe•der
(voëls) op Wikispecies Fulica cristata, 'n voël wat tot die familie op Wikispecies Rallidae behoort.
Bleshoenders kom oor groot dele van Afrika en in die suide van Spanje op mere en damme voor.

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: red-knobbed coot(en)
Nederlands: knobbelmeerkoet(nl)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor bleshoender.