blits
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| blits | blitse |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| blitsie | blitsies |
- Die verskynsel van massiewe, vlugtige elektriese strome wat tussen wolke, dele van 'n wold of 'n wolk en die grond vloei.
- Die ligflitse wat met (1) gepaard gaan.
- Iets wat baie vinnig is.
| Vertalings: blits | |||
|---|---|---|---|