Gaan na inhoud

blitsmode

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  blitsmode    blitsmodes    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  blitsmodetjie     blitsmodetjies  
Blitsmode word algemeen beskou as klere van lae gehalte wat vinnig vervaardig word om huidige neigings in die bedryf te volg en teen die laagste pryse verkoop word. (fast fashion)

    Sinonieme

kitsmode