Gaan na inhoud

blitsvinnig

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   blitsvinnig    blitsvinnige    blitsvinnigs    
Vergrotend   -    -  
Oortreffend   blitsvinnigste  
blits•vin•nig
(Intensiewe vorm) van vinnig: Baie vinnig
  1. Altyd is daar 'n wag wat bo-op 'n miershoop sit of in ‘n boom, om die waarskuwing te gee as gevaar dreig, veral in die vorm van valke en arende; dan vlug hulle blitsvinnig in hul gate in.[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Nederlands: bliksemsnel(nl)