Gaan na inhoud

bloedsuier

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
'n Bloedsuier
Enkelvoud Meervoud
  bloedsuier    bloedsuiers  
bloed + suier
bloed•sui•er
  1. (diere), (medies) 'n Wurm uit die subklas op Wikispecies Hirudinea, waarvan die lede hulself dikwels voed deur bloed te suig
  2. (figuurlik) Iemand of iets wat uit 'n ander voordeel wil trek
  1. Verskriklike gesig, dokter verwyder bloedsuier uit pasiënt se neus.[1]
  2. Inflasie in 'n bloedsuier.[2]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: leech(en)
Nederlands: bloedzuiger(nl) m