Gaan na inhoud

bloedvat

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  bloedvat    bloedvate  
bloed +‎ vat
bloed•vat
(anatomie) 'n Een van 'n netwerk van buise waardeur bloed na die res van die liggaam vervoer word
  1. Die outeurs bespreek die historiese verskuiwing vanaf outogene bloedvate en sintetiese materiale na gevorderde regeneratiewe medisyne, wat poog om die nadele van infeksie en swak duursaamheid te oorkom.[1]

    Hiponieme

Slagaar, aar, kapillêre vat

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: blood vessel(en)
Nederlands: bloedvat(nl) o
Xhosa: umthambo 3

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor bloedvat.