blomas
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| blomas | blomasse |
- blom•as
- (plantkunde) Dié gedeelte van 'n blom se stingel wat die organe van die blom (kelkblare, kroonblare, stempels en meeldrade) dra
- Dit style van veral die lang stampers is redelik reguit maar is terminaal gekrom (Figure 28 en 38) sodat die stempel in die rigting van die blomas gerig is. [1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|