blomdek
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| blomdek | blomdekke |
- blom•dek
- (plantkunde) Die kroonblaar en die kelkblaar wat die blom bedek
- Die blomdek is simmetries, en versmelt in die onderste helfte. Die blomdek is reguit in die knop, kort (8 - 25mm), en die styl is reguit en draadvormig.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|