blomdraend
Voorkoms
| Byvoeglike naamwoord | |||
|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief |
| Stellend | blomdraend | blomdraende | blomdraends |
- blom•dra•end
- (plantkunde) Wat blomme en vrugte dra, en die klade
Angiospermae vorm
- Koop 'n goeie kompos en strooi 'n laag tussen al jou plante en struike. Kunsmis soos 8:1:5 sal die blomdraende plante help.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|