Gaan na inhoud

blootgelê

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Voltooide deelwoord
Werkwoordblootlê
Werkwoordelikblootgelê  
Naamwoordelikblootgelê, blootgelêde, blootgelegde
bloot•ge•lê
Werkwoordelike verlede deelwoord
  1. vorm die verlede tyd van blootlê
  2. vorm die lydende vorm van blootlê
  1. Hy was die eerste wat die Broederbond se geheime binnewerkinge blootgelê het in sy boek[1]
  2. Metamorfiese gesteentes word diep onder die oppervlak gevorm en word net op die oppervlak blootgelê as die lae wat bo-op lê deur erosie verwyder word[2]
Naamwoordelike verlede deelwoord
  1. Predikatief of bywoordelik: wat blootgelê is of word
  1. Werner Heisenberg het geskryf dat ons altyd moet onthou dat dit wat ons waarneem nie die natuur op sig self is nie maar die natuur soos blootgelê deur ons manier van ondersoek en hy was heeltemal reg.[3]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: uncovered(en)
Nederlands: blootgelegd(nl)