Gaan na inhoud

blootgestel

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Voltooide deelwoord
Werkwoordblootstel
Werkwoordelikblootgestel  
Naamwoordelikblootgestel, blootgestelde
bloot•ge•stel
Werkwoordelike verlede deelwoord
  1. vorm die verlede tyd van blootstel
  2. vorm die lydende vorm van blootstel
  1. Duisende gebruikers van 'n gewilde seksapp is rooi in die gesig nadat 'n sekuriteitsfout ontdek is wat hul identiteit blootgestel het.[1]
  2. Moenie die toestel berg waar dit vir lank aan uiterste temperature blootgestel kan word nie, aangesien dit permanente skade kan veroorsaak.[2]
Naamwoordelike verlede deelwoord
  1. Predikatief of bywoordelik: wat blootgestel is of word
  1. Moet ook nie die fout maak om net aan temeperatuur te dink as omgewings temeperatuur nie, want kamer temperatuur en die van die rondte self soos blootgestel aan direkte sonlig is eintlik 'n groter faktor. [3]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: exposed(en)
Nederlands: blootgesteld(nl)