Gaan na inhoud

blootlê

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Tydvorm Persoon Woordvorm  
Teenwoordige Tyd  ek lê bloot   
(in bysin)   ... dat ek blootlê  
Verlede Tyd  ek  het blootgelê  
Onbepaalde wys bloot te lê   
Teenwoordige deelwoord blootleggend   
Verlede deelwoord blootgelegde, blootgelêde   
bloot +
Om 'n bedekking of verberging te verwyder
  1. Metamorfiese gesteentes word diep onder die oppervlak gevorm en word net op die oppervlak blootgelê as die lae wat bo-op lê deur erosie verwyder word[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: uncover(en)
Nederlands: blootleggen(nl)