blootleggend
Voorkoms
| Teenwoordige deelwoord | |
|---|---|
| Werkwoord | blootlê |
| Bywoordelik | blootleggend |
| Attibutief | blootleggende |
- bloot•leg•gend
- Teenwoordige deelwoord
- Predikatief of bywoordelik: wat blootlê, terwyl dit blootlê
- Die skryfproses word selfrefleksief aangebied as ontmaskerend en blootleggend in die bundel, maar dien ook as die nabootsing van die verleiding om wel tot die skryfaksie oor te gaan[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|